Die Courier Hoor

Transnet se Phelophepa gesondheidstrein besoek Beaufort-Wes weer vanaf Maandag 27 tot Vrydag 31 Augustus 2018.

 

*****

The 2018 Etienne van Heerden Veld Soirée takes place in Cradock from September 22 to 24.  This festival, a celebration of the Karoo and the written word, is an occasion not to be missed.Etienne is a true son of the Karoo. He grew up on farms in the Cradock and Graaff-Reinet districts and he sees the Karoo as his “landscape of the mind”. Darryl emphasises that a variety of work will be celebrated during the Soirée. Good writing, stories and music are on the programme. The festival takes place in the historic Victoria Manor Hotel and Die Tuishuise in Cradock, and at Buffelshoek Dirosie Lodge, 15 km south of the village.

 

*****

Wat’s dit met die manne wat so hulle motors “rev” en “spin” tot laat in die nag? Waar is die polisie? Gaan kyk maar hoe lyk Danie Theronstraat by Hoërskool Sentraal se hek van die swart strepe. Mense sê dit gebeur veral wanneer daar eers gebraai en gekuier is in die speelparkie langs Voortrekkerstraat se tennisbane.

 

*****

The Richmond Boekbedonnerd Book Festival takes place this year from October 24 to 27. A superb programme of speakers, books, walks, talks, music, films and other entertainment, is on the cards.  Several new books will be introduced and many authors will be on hand to discuss them. A highlight of the festival will be the Annual Independent Publishers Awards Programme and Banquet, a gala event not to be missed.

 

*****

Die Aberdeen Boere-, Wol- & Sybokhaarkwekersvereniging beplan om op 3 Oktober 2018 'n Sonkragdag (Solar Power Day) te Aberdeen aan te bied. Enige persone of besighede in die sonkrag bedryf word uitgenooi om op die dag hulle ware te kom uitstal en demonstrasies te doen. Dit sluit in alle aspekte wat te doen het met sonkrag, hetsy behuising, waterpompe, kragopwekking, waterverwarming, ens. U sal ook geleentheid kry om u besigheid bekend te stel en 'n kort praatjie in verband met u besigheid en produkte te lewer. Kontak Hantie Marx by 0825721432 of 'n epos stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Daar sal 'n uitstalfooi gevra word.

 

*****

Visit the Williston Winter festival from August 30 to September l. At this event visitors will be able to enjoy seeing more than 100 “rieldancers” in action.  There will be several other events to showcase local talents, music and bands.  And, of course there will be stands at which visitors can sample a wide variety of tasty Karoo dishes. This festival captures the heart of the Karoo and those who love the area should not miss it.

 

*****

Me. Adele van Straaten het bedank as maatskaplike werkster by Beaufort West APD. Sy sê dit was vir haar ‘n baie groot voorreg om die afgelope ses jaar in diens te kon wees van hierdie organisasie en het baie geleer. Sy sê ook haar lewe is elke dag verryk deur die persone met gestremdhede en sy sal die organisasie altyd dankbaar wees vir die geleentheid om daar te kon werk.

Die vakante pos is reeds geadverteer. Kontak intussen die volgende personeel raadpleeg vir enige belangrike gebeure, verwysings, navrae of ander inligting:

-          Me. Lecia Verrooi (Maatskaplike Hulpwerker)- This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

-          Me. Vanessa Visagie (Maatskaplike Hulpwerker) - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

-          Me. Nicolene de Jongh (Administratiewe beampte)- This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

-          Me.  Le-Ana van der Merwe (Supervisor Eden-Karoo)  - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.">0448734959/This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

*****

Komplimente:

  • Dankie Spur, die kos was heerlik en warm en die diens uitstekend. Was 'n heerlike aand!
  • Ek was vandag vir die eerste keer in Clicks en die diens was uitstekend.

 

*****

  • Klagtes: Wanneer gaan Bhobofolo se mense hul werk by die Square begin doen? Die “strollers” en bedelaars is nou al binne-in Checkers!