Rapportering van waterprobleme in jou area

 

  1. Kontak onmiddelik ons droogtekomitee skakelpersoon, Marlene Hendricks, by 060 708 4671.
  2. Gee asseblief u naam en straatadres vir die beampte wat sal seker maak dat water u binne ‘n redelike tyd sal bereik.
  3. Vir beskadigde pype of enige waterlekkasies skakel die Ingenieursafdeling tydens kantoor-ure by 023 414 8101 en praat met Helen Claassen.
  4. Indien u na ure enige lekkasies of gebarste pype wil rapporteur, kontak Anton Hendricks by 083 415 8300.

 

Deur saam te werk kan ons water bespaar!

Kosie Haarhoff, Munisipale Bestuurder

Leave your comments

Post comment as a guest

0
terms and conditions.

Comments

  • No comments found